Hi there,ek’s alleycat. Hierdie blog is ‘n challenge aan myself van 2013. Wou toe met ‘n blog begin,maar liewer creative dagboek gehou. Ek weet nie hoe gereeld ek gaan blog en of ek dadelik foto’s sal kan upload nie. Ons kyk maar eers hoe die wind waai. Ek wil eintlik net crochet links en idees deel,ook ander lekker crafty dinge;miskien selfs ‘n reseppie (yummy!) of twee deel. Ek sal dalk ook  Hubby se uitgebreide kruie-kennis deel. Of Daughter Mine se avonture in Poppeland/Speelgoedland. Daar’s glo ‘n klompie mode-bewuste poppe wat nogal hou van gehekelde nommertjies.

That’s that for now. Loer gerus weer in.

alleycat 

Author: alleycatweb

writer,wife,mother,crafter

5 thoughts on “”

Leave a comment