Sorr-y-y-y

Dit moet lees The Complete  book of Crochet by Elizabeth L. Mathieson

(Hopelik gaan dit nie regtig uit in die internet-heelal nie. My kop is absoluut plat.)

Om op te maak.

Ek het drie dae lank ‘n vakansie program help aanbied in die Jan S. Marais Park,Stellenbosch. Dit was uitputtend (as ‘n mens mos met kinders werk),maar die moeite werd. Ek sal dit beslis weer doen;seker iewers in die Desembervakansie. Ek het crafts gedoen en ons het meestal gefokus op recycling. Die kinders moes blomme maak van lee eierhouers. Hulle het dit omtrent geniet,selfs die tieners. Die kinders is in twee groepe verdeel en terwyl die een groep crafts doen,het Hubby die res

geneem op ‘n Nature walk/talk,wat ook basic surviving skills insluit.

Ons is gelukkig om te kan saamwerk. Meer nog om met kinders te werk. Daughter Mine was ‘n absolute star. Dankie,dingetjie!

Dalk later meer oor die program

Loer beslis weer in!

alleycat

 

 

Advertisements

Author: alleycatweb

writer,wife,mother,crafter

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s