Korreksie nr 2

Hi,ek is nou amptelik die Koningin van Korreksies. Ja-nee,dis wat gebeur as jy werk van een plek en jou hulpmiddels is op ‘n ander plek. Jammer…

Die regte titel van daai wonderlike boek is The Comple Book of Crochet by Elizabeth L. Mathieson. Daar’s hy! Ek belowe dis die regte-egte titel en eersdaags verskaf ek ‘n So-maak-mens oor daai kruissteek.

Moet asseblief nie dat die korreksies ons vriendskap versuur nie. Ek het baie om te bied. Byt maar op die tande en al sulke goed;ons kom daar,ouens. Ons kom!

Loer weer in,(vir moontlike korreksies. Of nie.)

alleycat

Advertisements

Author: alleycatweb

writer,wife,mother,crafter

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s