Rond en bont

‘Se nou ek was ‘n wolliehond,

Dan hardloop ek heeldag rond en bont…’

Lekker laf,ne? Maar dit voel ‘n bietjie asof ek rond en bont hardloop met die blog.

Ek wil soveel goed doen,maar dis ietwat van ‘n tameletjie as jy van ‘n e-centre af moet werk en jy’s nog nie regtig up-and-running nie.

Wat doen ‘n mens dan? Dan hardloop jy seker maar rond soos’n wolliehond! Ha-ha…

Baie onsnaaks.

Vinnige hekelpraatjie

Verlede jaar het ek ‘n interessante boek by ons Hospice winkel gekoop. Dis “Everything about crochet” (hoop ek onthou die titel reg) deur Elizabeth Matheson.

Wat’s so interessant aan die boek? Dis in 1946 gepubliseer en glo jy my,daai patrone is nog net so vars vir vandag! Ek het een of twee probeer en die ‘Ascot’ serp in die kruissteek is my gunsteling. Sodra ek kan gee,gee ek ‘n foto tutorial oor die steek. Dis verspot maklik. Jy sal dit oor en oor wil gebruik vir items soos serpe,wraps en shawls.

Ons gesels weer.

Loer gerus weer in,

alleycat

 

Advertisements

Author: alleycatweb

writer,wife,mother,crafter

1 thought on “Rond en bont”

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s